6mm Loop te koop
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
6mm Loop te koop
Ek het 'n Ralph Badenhorst 27" 1-8" twist loop te koop. 6XC gesny en vir 'n Tikka T3 aksie. Light palma profiel. M18x1 gesny voor. Loop het 643 skote deur. Loop is gelisensieer. Ek soek graag R12000. Kontak my op 0823197730. Ek is geleë in George
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.