Baie netjiese Howa .300 PRC te koop. Ideale basis vir iemand wat ’n .300 PRC wil hê sonder om alles van nuuts af bymekaar te maak.
Geweer:
• Howa .300 PRC
• 24" Heavy Barrel
• Boyds Blue Thumbhole Stock
• 20 MOA Picatinny Rail
Herlaaitoerusting ingesluit:
• Wilson Inline Seater Die
• Wilson Sizing Die
Norma .300 PRC doppe:
• 200 doppe totaal
• 191 × splinternuut
• 9 × once-fired
Prys vir alles: R24 500
Om dieselfde pakket vandag nuut saam te stel, sal na raming in die omgewing van R33 500 kos.
Dit beteken jy kry ’n volledige .300 PRC-opstelling, insluitend kwaliteit Wilson dies en 200 Norma-doppe, vir ongeveer R9 000 minder as die nuwe vervangingskoste.
Verkoop slegs omdat ek 'n 7SS gekoop het, nadat ek die 300 PRC (2de hands) gekoop het, en nou met die 7mm skiet. Die 9 gebruikte doppe was om vinnig te kyk dat die geweer darem skiet.
Ek sal vanaand fotos plaas van die roer.
200gr SMK @ 3030fps - dit lyk of dit so 0.5gr bo die node was en hy moet eintlik 3015fps doen.
Hierdie is my 6.5PRC in die foto maar die 300 PRC lyk basies dieselfde
Howa 300 PRC - Verkoop
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Howa 300 PRC - Verkoop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
