Op soek na - Oud telefoon grap - Mr Kotze & Vuurwapen

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 276
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Op soek na - Oud telefoon grap - Mr Kotze & Vuurwapen

Post by Polla1983 »

Dagse julle.

Ek hoop hier is iemand wat my kan help... Baie jare terug, 10+jr was daar n stemnota wat die rondte gedoen het. Ek kan nie onthou of dit Wackhead Simpson was nie maar n ene Mister Pudi ( wat die DFO was ) het vir n Mister Kotze geskakel oor sy vuurwapen liksensie aansoek. Dit loop af waar die Mr Kotze se gebroke engels verwys na sy geweer as n ' shot gun ' en nie n jag geweer nie en die DFO gebruik dit om die trein tery en die man se siel uit te trek.
As iemand dit kan onthou en moontlik het, sal ek dit opreg waardeer as dit na my gestuur kan word.

Laatweet gerus via PM.

Cheers
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 671
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: Op soek na - Oud telefoon grap - Mr Kotze & Vuurwapen

Post by Nico de Jager »

Ek het vir jou pm gestuur.
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 276
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Re: Op soek na - Oud telefoon grap - Mr Kotze & Vuurwapen

Post by Polla1983 »

Nico de Jager wrote: Sat Aug 22, 2026 8:06 am Ek het vir jou pm gestuur.
Baie dankie Nico, waardeer opreg!
Post Reply