Hi, hoop dit gaan goed.
Ek verkoop die volgende:
Super Chrono, soos nuut - R4500
Magnetospeed Sporter - R3500
Lee Balkie skaal, nuut - R1750
Concentricity Gauge, Hornady
Lock-N-Load nuut R2500
Johan Gerber, ek is in Klerksdorp. Kontak my op WA 0827871265
Courier is op koper se rekening
Indien belangstel kan ek vir jou foto stuur.
mooi dag verder
