Goeiedag manne
Bogenoemde kolf is te koop @ R8000,00
Vir R9500,00 laat ek hom oor verf / coat in die kleur van jou keuse by Rikus van HF Stocks
Werk baie lekker vir baan of bakkie skiet, ek het hom vervang met 'n ligter kolf aangesien ek baie stap en jag met die spesifieke geweer.
WhatsApp my asb vir meer fotos en inligting.
Posgeld vir die koper.
Groete
Danie Botha (Jacobsdal FS)
nul711449526
HF Stocks - Tikka T3 SA (243/308) - Verkoop
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
HF Stocks - Tikka T3 SA (243/308) - Verkoop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Danie01 on Wed Aug 19, 2026 10:22 pm, edited 1 time in total.
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: HF Stocks - Tikka T3 SA (243/308)
Sommer net vir jou eie advertensie om meskien meer manne te lok. Die kolf sal op enige Tikka T3/T3x/T1x werk. Tikka het nie iets soos 'n kort of lang aksie nie. Van .22 tot 300 Win Mag pas in dieselfde kolf.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: HF Stocks - Tikka T3 SA (243/308)
Dankie Martiens
Kolf is verkoop
Groete
Kolf is verkoop
Groete