Middag Manne
Maak bietjie kas skoon
1 - Arken SH-4J Gen 2 , 6-24x50 , FFP , Mils , VHR-FFP Mil Reticle , 34 mm tube , R7000 met ringe en throwlever , R6750 sonder ringe , soos nuut
2 - Element RF Module ( rangefinder op jou scope ) - Soos nuut - R6000
3 - Promag 10/22 50 Rondte Drum Mag - Nuut - R1000
4 - APW Muzzle Brake vir AR/Bolt Action Max 6mm , 1/2-28 Thread - R1000
5 - Forster Co-Ax Primer Seater - R2000 - nuut
083 vier ses 21 agt 37
Gelee in Centurion , posgeld vir koper , inbox vir meet fotos
Kas Skoonmaak ( Arken Scope , Element Rangefinder Module , Forster Primer , APW Muzzle Brake , 10/22 Drum Mag )
- simonsmal
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Thu Dec 16, 2021 10:14 pm
- simonsmal
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Thu Dec 16, 2021 10:14 pm
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Kas Skoonmaak ( Arken Scope , Element Rangefinder Module , Forster Primer , APW Muzzle Brake , 10/22 Drum Mag )
Hi Simon, ek wil graag die Primer Seater koop maar kry jou nie op Whattsapp in die hande nie.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1094
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Kas Skoonmaak ( Arken Scope , Element Rangefinder Module , Forster Primer , APW Muzzle Brake , 10/22 Drum Mag )
3 - Promag 10/22 50 Rondte Drum Mag - Nuut - R1000
Goeie middag.
Ek sal die mag vat asb.
Goeie middag.
Ek sal die mag vat asb.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.

