Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
More Almal
Ek het 'n plek gekry in die Karoo waar 'n man 'n paar bergskape wil laat skiet hy het gese ek kan hulle half bemark. Maar ek het geen idee wat sal 'n goeie prys wees om te vra nie. Het iemand dalk 'n idee. Dit is regtig netjiese ramme van die fotos wat ek gesien het. So ek sal enige raad waardeur.
Groete
Jacques
Ek het 'n plek gekry in die Karoo waar 'n man 'n paar bergskape wil laat skiet hy het gese ek kan hulle half bemark. Maar ek het geen idee wat sal 'n goeie prys wees om te vra nie. Het iemand dalk 'n idee. Dit is regtig netjiese ramme van die fotos wat ek gesien het. So ek sal enige raad waardeur.
Groete
Jacques
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
Geen idee wat die prys moet wees nie, maar gooi maar hier n advertensie wanneer jy weet. Ons hou mos van tjoppies!
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
Pryse vir oorsese jagters is in die orde van 3000 na 3300 dollar - so by die R50 000.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
Daai tjoppies is selfs duurder as my slagter s'n.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
Blykbaar kou mens heelwat langer aan daai tjoppies, wat die waarde vir geld beter maak............
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
Ek het al so paar bergskape (wilde 4 horing Damaras) in die Cradock distrik geskiet. Hulle het almal vreeslik baie vet en bitter min vleis gehad.
Gooi lood!!!!
- toelie
- Hero Member

- Posts: 927
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
Ramme gaan so tussen 15k na 20k se kant
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
Praat ons Barbary skaap (Aoudad) of Damara?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
Hoekom jag julle Damara skape
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1368
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
Hier by ons is die skape darem nog so bietjie goedkoper, so R110 per kg. En ek is seker die boer sal hom vir jou in die berg in jaag as jy hom daar wil skiet as jy mooi vra.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
Ek vermoed hulle praat van Barbary sheep soos die ingelsman sal sê. Ek het beperkte ondervinding met hulle maar dis n baie lekker en uitdagende jag gewoonlik. Sal graag die vleis wil proe.
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
Kan nie dink sy vleis is wonderlik nie, veral nie die ramme s'n nie. Wie kan vertel?
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
Vriende van my het so paar jaar terug gaan bergskape jag, dit was blykbaar 'n erg uitdagende en moeilike jagtog in die berge maar die manne het dit baie geniet. Baie mooi trofee's wat hulle nou teen die mure het van die bergskape.Eduard Venter wrote: Fri Jul 03, 2026 1:23 pm Ek vermoed hulle praat van Barbary sheep soos die ingelsman sal sê. Ek het beperkte ondervinding met hulle maar dis n baie lekker en uitdagende jag gewoonlik. Sal graag die vleis wil proe.
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Die een jagter het blykbaar vir die gids/slagter/werker gevra hoe proe die vleis.. die antwoord was iets soos "Nee f.. meneer, as jy baie spice gooi en hom baie lank kook kan jy hom dalk eet."
- Methos
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
Hier is 'n paar poste oor die jag van hulle.
https://jaracal.com/viewtopic.php?p=892 ... ry#p892564
https://jaracal.com/viewtopic.php?p=370 ... ry#p370253
https://jaracal.com/viewtopic.php?p=199 ... ry#p199188
Cheers
https://jaracal.com/viewtopic.php?p=892 ... ry#p892564
https://jaracal.com/viewtopic.php?p=370 ... ry#p370253
https://jaracal.com/viewtopic.php?p=199 ... ry#p199188
Cheers
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
Die boer het 'n paar aangekoop wat met tyd wild geraak en berg in getrek het.... oor die hoë vet inhoud gebruik hy hulle vir vet wanneer wild gewerk word.
Gooi lood!!!!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
Wat Geno my vertel het eet die jakalse nie eers daai fillets nieEduard Venter wrote: Fri Jul 03, 2026 1:23 pm Ek vermoed hulle praat van Barbary sheep soos die ingelsman sal sê. Ek het beperkte ondervinding met hulle maar dis n baie lekker en uitdagende jag gewoonlik. Sal graag die vleis wil proe.
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
My neef in Kby omgewing praat van +/_ R28k per skaap.
Pelle van my het al in Carnavon omgewing gaan jag.
Hulle sê hulle bring net die "cape" van die berg af.
Vleis is oneetbaar......
Pelle van my het al in Carnavon omgewing gaan jag.
Hulle sê hulle bring net die "cape" van die berg af.
Vleis is oneetbaar......
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
Interessante inligting dankie manne. Dalk n goeie idee om met n outfitter te praat om die bergskape dan maar met oorsese jagters te skiet. Klink darem of hulle heelwat werd is in daai mark
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Bergskaap wat is 'n Goeie Prys
Rudi. Daai was damaras. Die manne dink ek praat van barbary skaap.Askari wrote: Fri Jul 03, 2026 8:53 am Ek het al so paar bergskape (wilde 4 horing Damaras) in die Cradock distrik geskiet. Hulle het almal vreeslik baie vet en bitter min vleis gehad.

