6.5PRC TIKKA GrTEc Ceracote Varminter - ONTTREK

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 432
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

6.5PRC TIKKA GrTEc Ceracote Varminter - ONTTREK

Post by Leon Crous »

Goeie middag manne,
Hy of een van die Creedmores (ander advertensie) moet plek maak vir 7PRC :confused:
Info:
6.5 PRC Tikka GrTech Ceracote Varminter
170 skote geskiet
Ladings - 1) 147gr ELDM teen 2980ft/s skiet een gat (foto's om te wys)
Ladings - 2) 150gr Accubond LR teen 2950ft/s skiet "clover leaves" heeldag lank en is fantastiese jaglading (foto's om te wys)
Geweer is good-as-new kondisie
Kom met:
Warrior silencer
Warrior brake
Redding Master Hunter dies
97 x Lapua doppe - 70 twice fired res een keer geskiet of verloor :):
67 x 150gr Nosler Accubont LR punte - net lading ontwikkeling gedoen en een jag (koedoe bul en 2 blesbokke)
So aks onder halwe pakkie (sal moet tel) x 147gr Hornady Eldm's - lading ontwikkeling gedoen en gejag (loop self mooi)
Prys nuut sien ek gaan so rondom R53 000 wees vir net geweer.
My prys vir alles: R45 000.
Bel of whatsup indien u belangstel en ek stuur foto's aan.
Leon - 082 82 147 24
Post Reply