More manne.
Soos die opskrif seg, verkoop ek my Pylontech US2000C LivePO4 lithium battery en 4 x JA 275w solar pannels.
Dit is ideal as n ou will ligte hê en dalk iets kleiner wil dryf soos n yskas en/of TV, gedurende load shedding
Die Pylontech is net 3 of 4 year oud, so hy het nie baie gewerk nie.
Ek soek graag R600 elk (dus R2400) vir die 4 JA solar panels en R8500 vir die Pylontech (nuut is hulle R21 499), dit is so 3 maande terug se quote)
Ek sal verkies om dit as n pakkie te verkoop, so ek sal R9500 vir als vat.
Kontak my asseblief op whatsapp, Johan, nul74 een37 987agt
Ek woon in Elarduspark, Pretoria Oos.
Pylontech US2000C Lithium battery en 4 x 275w solar panels
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Pylontech US2000C Lithium battery en 4 x 275w solar panels
Last edited by jdpretorius on Mon Jun 01, 2026 1:07 pm, edited 2 times in total.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Pylontech US2000C Lithium battery en 4 x 275w solar panels
Stampie, en prys verlaag
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Pylontech US2000C Lithium battery en 4 x 275w solar panels
Maandag stampie ....en laaste prys verlaaging
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
