Middag Almal
Ek hoop dit gaan goed. Ek help 'n klient sy Super Trickler verkoop hy kom saam 'n A&D FX 3000 skaal. Is amper 'n jaar oud. Nog in perfekte kondiesie
Hy soek graag R23 000 courier ingesluit.
Groete
Jacques
Super Trickler saam A&D FX 3000 Skaal
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
