Middag manne
Ek het n Musgrave RSA Enkelskoot .308 wat ek graag in die mark wil plaas. Ek het hom aanvanklik oor geneem by n ou oom met die idee dat ek later iets sal bou op hom maar my planne het verander. Ek het nog net 20 patrone met die geweer geskiet vandat ek hom met. Dis Range Ammo wat deur Dave Sheer gelaai word en hulle skiet net net onder 1 duim. Looplengte is 24.6 Duim tot op Boltface en dis n 1:12 Twist. Geweer het n Vortex 3-9x50 Crossfire II op en het n Tomp Sneller. Ek gee die fabriek sneller by. Ek sit huidiglik met n Musgrave .30-06 wat klaar meerderheid van die werk doen. Ek sal graag R12 000 vir die geweer wil he. Alles in die fotos word ingesluit by die verkoop van die geweer. Ek is in Durbanville in die Kaap. Ek sal graag wil fotos by sit maar my "files" is te groot. Julle kan my kontak op Nul82 951 46 Dubbel drie dan stuur ek sommer direk.
Groete
Hanro Geldenhuys
Musgrave RSA Enkelskoot .308
- Tiny Hunter
- Full Member

- Posts: 216
- Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm
