Paar leer items te koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 429
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Paar leer items te koop

Post by Leon Crous »

Hello manne,
Ek het 2 x pas gemaakte leer patroon-belde te koop - basies nuut, ek het net bietjie gesondheidsbewus geraak en nou is hulle myle te groot. Albei is broekgrootte 44 geskik. R1000 elk.

Dan ook 'n Els & Co Graaf-Reinett leer Rifle Sling. Baie smart (nog nooit gebruik nie) maar ek het dit as present gekry en is oorbodig. Sien hulle kos R2320... Maar ek sal R1400 aanvaar.

Posgeld vir kopers.
Bel of whatsup = 08twee 82een 4724
Groete,
Leon.

Geno sal môre foto's laai ...
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Paar leer items te koop

Post by Geno »

Image

Image

Image

Image

Image
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply