Dagse mense
Ek het n ARKEN EP5 wat ek graag will verkoop. Prys R9500
Die scope is basies nuut, in die box en nooit op n wapen gesit/monteer nie.
Ek is in PTA. Rede vir verkoop is hy is bietjie te groot en swaar vir wat ek wil he om mee te jag.
kontak nommer
WA:Nul8een 3twee een44 33
Arken EP5 5-25
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Arken EP5 5-25
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Tiaan Vermeulen
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Mon Nov 18, 2019 8:34 pm
Re: Arken EP5 5-25
Is die teleskoop in Mrad of MOA?
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Arken EP5 5-25
Mrad ...Mill VPR
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Arken EP5 5-25
Voorlopig verkoop...PF
