Leef sy nog of nie?

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Leef sy nog of nie?

Post by Pvdw »

Manne 'n kolega van my se dogter het so paar jaar gelede met dwelms deurmekaar geraak. Sy is toe weg saam die boyfriend Durban toe. Met groot gesukkel kon hy haar opspoor en bevestig sy leef nog. Daarna het sy van die radar verdwyn en niemand kan help nie. Binnelandse sake se app help niks, die polisie kan nie help nie, welsyn waar sy op 'n stadium by was weet niks. Is hier iemand hier wat so iemand se ID kan naspoor net om te bepaal of sy nog leef of nie? Enige hulp sal wardeer word.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2157
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Leef sy nog of nie?

Post by Ds J »

PM op pad.
DeVilliers
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am

Re: Leef sy nog of nie?

Post by DeVilliers »

More,
Ek kan vir jou n ID check doen. Laat weet of dit sal help.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Leef sy nog of nie?

Post by Pvdw »

DeVilliers wrote: Mon Mar 09, 2026 8:13 am More,
Ek kan vir jou n ID check doen. Laat weet of dit sal help.
Goeie dag DeVilliers.

Dankie vir jou offer. Kan ek asb. jou sel nommer kry? Ek wil dit vir Willem self gee sodat hy met jou kan komunikeer. Ek voel dis redelik persoonlik en wil nie in meng nie.

Dankie.

Peet

0641511241
Post Reply