Verskeie Binos Scopes en Spotting Scopes te Koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Verskeie Binos Scopes en Spotting Scopes te Koop

Post by 6mmMusgrave »

Middag Almal

Ek verkoop die namens n klient. Almal is nog in regtig spotless kondiesie en is plaaslik gekoop so alle waarborge is in plek.

Laat my weet as ek kan help met iets.

Groete
Jacques

Ps as iemand kan help om exel file te laas sal ek baie dankbaar wees
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Verskeie Binos Scopes en Spotting Scopes te Koop

Post by 6mmMusgrave »

Ek het hom darem gelaai gekry.

Hoop ek
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Louisdewet
Full Member
Full Member
Posts: 183
Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm

Re: Verskeie Binos Scopes en Spotting Scopes te Koop

Post by Louisdewet »

Dankie Jacques!

Myne het vandag geland en lyk moer netjies!

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Verskeie Binos Scopes en Spotting Scopes te Koop

Post by 6mmMusgrave »

More Almal

Hier is die opgedateerde lys van Binos en scopes wat nog beskikbaar is. Baie dankie vir almal wat sover gekoop het ek glo almal is baie gelukkig. As iets jou oog vang praat met my dan kyk ons of ons nie 'n prys kan maak nie.

Groete
jacques
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Verskeie Binos Scopes en Spotting Scopes te Koop

Post by 6mmMusgrave »

Middag Almal

Ek hoop dit gaan goed. Ek het die lys weer opgedateer van die binos wat nog beskikbaar is.

10% Afslag op die prys en as ek nog moet skaaf gesels met my ek wil hulle baie graag verkoop

Groete
Jacques
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply