Page 1 of 1

Hornady case prep duo

Posted: Thu Jan 22, 2026 6:31 pm
by Jcvdb
Die oukie werk nog perfek, hy laai net nie meer met n laaier nie(voet fout met verkeerde laaier), jy moet sy 18650 battery uithaal en laai dan doen hy maklik 1000 doppe voor hy weer n laai wil he.

Gratis, maar pudo sal vir jou rekening wees.

Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hornady case prep duo

Posted: Thu Jan 22, 2026 7:54 pm
by Rudi Fischer
Ek sal hom neem asb

Re: Hornady case prep duo

Posted: Thu Jan 22, 2026 8:49 pm
by Jcvdb
Vir seker, ek gebruik hom nie meer en gaan nie geld kry vir hom oor sy battery uithaal laai metode.

Skiet my n whatsapp dan reel ons,
0729325043


Sent from my iPhone using Tapatalk