Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Die oukie werk nog perfek, hy laai net nie meer met n laaier nie(voet fout met verkeerde laaier), jy moet sy 18650 battery uithaal en laai dan doen hy maklik 1000 doppe voor hy weer n laai wil he.