Declaration in Terms of Regulation 86
Posted: Wed Jan 21, 2026 5:36 pm
Goeie dag almal.
Ek hoop gaan goed met almal?
Ek's in die proses om aansoek te doen vir my vuurwapenlisensie. Op die vorm 'Declaration in Terms of Regulation 86' vra hulle 'Specify manner in which the safe / device was mounted to wall / floor.'
Hoeveel besonderhede wil hulle he in die antwoord?
My kluis, vir handwapen, is met vier M10 'threaded anchor rods' teen n diepte van 90mm ge-anker met 'chemical anchoring epoxy'. Ek het ook vier wasters van 60 x 60 x 5mm (maw. vierkantig) tussen die gewone wasters en agterkant van kluis.
So bietjie klaaring sal waardeer word.
Lekker dag verder.