Declaration in Terms of Regulation 86

Post Reply
Reinhard
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Wed Aug 21, 2024 5:50 am

Declaration in Terms of Regulation 86

Post by Reinhard »

Goeie dag almal.

Ek hoop gaan goed met almal?

Ek's in die proses om aansoek te doen vir my vuurwapenlisensie. Op die vorm 'Declaration in Terms of Regulation 86' vra hulle 'Specify manner in which the safe / device was mounted to wall / floor.'

Hoeveel besonderhede wil hulle he in die antwoord?

My kluis, vir handwapen, is met vier M10 'threaded anchor rods' teen n diepte van 90mm ge-anker met 'chemical anchoring epoxy'. Ek het ook vier wasters van 60 x 60 x 5mm (maw. vierkantig) tussen die gewone wasters en agterkant van kluis.

So bietjie klaaring sal waardeer word.

Lekker dag verder.
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 959
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Declaration in Terms of Regulation 86

Post by OosKaapJagter »

Jou inligting is meer as voldoende. Ek dui gewoonlik net aan: "Bolted to wall with rawl bolts."

Nog nooit enige navrae daaroor gekry nie.
Zuku
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm

Re: Declaration in Terms of Regulation 86

Post by Zuku »

Reinhard wrote: Wed Jan 21, 2026 5:36 pm My kluis, vir handwapen, is met vier M10 'threaded anchor rods' teen n diepte van 90mm ge-anker met 'chemical anchoring epoxy'. Ek het ook vier wasters van 60 x 60 x 5mm (maw. vierkantig) tussen die gewone wasters en agterkant van kluis.
Net dit wat jy daar sê met specs. Dan kan niemad vra hoe dik is boude. Dalk ook nog n foto of 2?
Reinhard
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Wed Aug 21, 2024 5:50 am

Re: Declaration in Terms of Regulation 86

Post by Reinhard »

More Mnr'e. Dankie vir die hulp!
Post Reply