Vrugte droograkke te koop
Posted: Wed Dec 24, 2025 11:12 am
Dagsê manne
Ek weet die advertensie is nou skiet of jagverwant nie, maar by my pa hulle op die plaas staan 'n stel van die droograkke wat hulle wil ontslae raak van. Mens kan seker biltong ook op hom droog as jy rêrig wil
.
As iemand belangstel stuur maar PM.
Hulle is in die Darling area
Prys is R2500 vir albei
Mooiloop


Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Ek weet die advertensie is nou skiet of jagverwant nie, maar by my pa hulle op die plaas staan 'n stel van die droograkke wat hulle wil ontslae raak van. Mens kan seker biltong ook op hom droog as jy rêrig wil
.As iemand belangstel stuur maar PM.
Hulle is in die Darling area
Prys is R2500 vir albei
Mooiloop



Sent from my SM-A750F using Tapatalk