Vrugte droograkke te koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Knewel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm

Vrugte droograkke te koop

Post by Knewel »

Dagsê manne

Ek weet die advertensie is nou skiet of jagverwant nie, maar by my pa hulle op die plaas staan 'n stel van die droograkke wat hulle wil ontslae raak van. Mens kan seker biltong ook op hom droog as jy rêrig wilImage.

As iemand belangstel stuur maar PM.
Hulle is in die Darling area

Prys is R2500 vir albei

MooiloopImageImageImage

Sent from my SM-A750F using Tapatalk

'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
Post Reply