Opsoek na jag geleentheid in Nylstroom area

Post Reply
gaaf

Opsoek na jag geleentheid in Nylstroom area

Post by gaaf »

Kan enige iemand help, ek is opsoek na jag geleentheid in die Nylstroom area vir Junie 2012.

Dankie

Gaaf
User avatar
henrygriffiths
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm

Re: Opsoek na jag geleentheid in Nylstroom area

Post by henrygriffiths »

Gawie, friend van my jag in warmbad en nylstroom area, gee hom n lui sy nommer is 0769337272 David van wyngardt
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
gaaf

Re: Opsoek na jag geleentheid in Nylstroom area

Post by gaaf »

Dankie, sal so maak.
Post Reply