Page 1 of 1

Ruger M77 Hawk Eye Guide Gun 416 te koop

Posted: Mon Aug 18, 2025 8:25 pm
by Wielie Waps
Ek adverteer namens iemand
Die geweer is in Randhart omgewing

Ruger M77 Ruger Hawk Eye Guide Gun 416
100 doppe
Die set
Scope nie ingesluit

R35 000 onderhandelbaar
Kontak vir Diaan by 083 79drie 9490 vir meer fotos
IMG-20250818-WA0033.jpg
IMG-20250818-WA0035.jpg
IMG-20250818-WA0036.jpg

Re: Ruger M77 Hawk Eye Guide Gun 416 te koop

Posted: Tue Aug 19, 2025 6:57 pm
by tau

Re: Ruger M77 Hawk Eye Guide Gun 416 te koop

Posted: Wed Aug 20, 2025 11:31 am
by DeVilliers
Oooof, die is tempting....ek bly weer en weer die post kom kyk.

Opinies?

Re: Ruger M77 Hawk Eye Guide Gun 416 te koop

Posted: Wed Aug 20, 2025 11:37 am
by Geno
DeVilliers wrote: Wed Aug 20, 2025 11:31 am Oooof, die is tempting....ek bly weer en weer die post kom kyk.

Opinies?
Koop hom, jy sal nie spyt wees nie. Ek is baie lief vir my .416Ruger. Hy is net so veelsydig soos 'n .375, maar meer geskik vir ouens wat nie bang is vir recoil nie. In kort, 'n .375 vir mans ;D

Re: Ruger M77 Hawk Eye Guide Gun 416 te koop

Posted: Wed Aug 20, 2025 12:08 pm
by DeVilliers
Geno wrote: Wed Aug 20, 2025 11:37 am
DeVilliers wrote: Wed Aug 20, 2025 11:31 am Oooof, die is tempting....ek bly weer en weer die post kom kyk.

Opinies?
......., 'n .375 vir mans ;D
Hahahaha

Re: Ruger M77 Hawk Eye Guide Gun 416 te koop VERKOOP

Posted: Sun Aug 24, 2025 5:56 pm
by Wielie Waps
Geweer is verkoop , dankie

Re: Ruger M77 Hawk Eye Guide Gun 416 te koop

Posted: Mon Aug 25, 2025 10:43 am
by Capt. Yoda
Gaan lekker da in wynland

Re: Ruger M77 Hawk Eye Guide Gun 416 te koop

Posted: Thu Aug 28, 2025 2:43 pm
by tau
Capt. Yoda wrote: Mon Aug 25, 2025 10:43 am Gaan lekker da in wynland
Die goggas is groot hier........ :laugh:

Re: Ruger M77 Hawk Eye Guide Gun 416 te koop

Posted: Thu Aug 28, 2025 3:24 pm
by DWB
Lekker Tau!!!

#BigBoreStartswitha4!!!!!