Ek adverteer namens iemand
Die geweer is in Randhart omgewing
Ruger M77 Ruger Hawk Eye Guide Gun 416
100 doppe
Die set
Scope nie ingesluit
R35 000 onderhandelbaar
Kontak vir Diaan by 083 79drie 9490 vir meer fotos
Ruger M77 Hawk Eye Guide Gun 416 te koop
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Ruger M77 Hawk Eye Guide Gun 416 te koop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ruger M77 Hawk Eye Guide Gun 416 te koop

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Ruger M77 Hawk Eye Guide Gun 416 te koop
Oooof, die is tempting....ek bly weer en weer die post kom kyk.
Opinies?
Opinies?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ruger M77 Hawk Eye Guide Gun 416 te koop
Koop hom, jy sal nie spyt wees nie. Ek is baie lief vir my .416Ruger. Hy is net so veelsydig soos 'n .375, maar meer geskik vir ouens wat nie bang is vir recoil nie. In kort, 'n .375 vir mansDeVilliers wrote: Wed Aug 20, 2025 11:31 am Oooof, die is tempting....ek bly weer en weer die post kom kyk.
Opinies?
Goed, beter, 6millimeter!
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Ruger M77 Hawk Eye Guide Gun 416 te koop
HahahahaGeno wrote: Wed Aug 20, 2025 11:37 am......., 'n .375 vir mansDeVilliers wrote: Wed Aug 20, 2025 11:31 am Oooof, die is tempting....ek bly weer en weer die post kom kyk.
Opinies?![]()
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Ruger M77 Hawk Eye Guide Gun 416 te koop VERKOOP
Geweer is verkoop , dankie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ruger M77 Hawk Eye Guide Gun 416 te koop
Gaan lekker da in wynland
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ruger M77 Hawk Eye Guide Gun 416 te koop
Die goggas is groot hier........
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Ruger M77 Hawk Eye Guide Gun 416 te koop
Lekker Tau!!!
#BigBoreStartswitha4!!!!!
#BigBoreStartswitha4!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
