Kluis skoonmaak

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
Vantheman
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am

Kluis skoonmaak

Post by Vantheman »

Môre Manne

Ek wil bietjie plek maak in my kluis.
Ek het die twee geweertjies gekoop vir my kinders om mee te begin skiet, maar hulle het vinnig oorgeskuif na die 243 en 260 toe, met die gevolg dat die twee nou maar net in die kluis staan....

1. Ek het 'n Sako Riihimäki in 222Rem met 'n Nikon Monarch 3 (5-20 vergroting) teleskoop.
Daar is 8 pakkies fabrieks ammunisie (Sako) en 2 pakkies wat reeds geskiet is wat saam met die geweertjie moet gaan.
Die geweertjie het 'n 5 skoot en 10 skoot magasyn.

Ek soek graag R16 000 vir die pakket
Sako Riihimäki.jpg


2. Ek het 'n Savage LRPV "right-bolt, left port operation" in 223Rem
HS precision fibre glass stock
1-7 Twist rate
26" Stainless steel, fluted barrel
Met 'n Nightforce 20moa rail op
Die geweertjie is uiters akkuraat

Ek soek R16 000 vir die geweer
Savage.jpg
Savage (2).jpg



Laat weet my wat dink julle manne
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Vantheman
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am

Re: Kluis skoonmaak

Post by Vantheman »

Savage (3).jpg
Sien hier is nog 'n nuwe pakkie van 250 Custom Competitions ook
Savage4.jpg
Hulle moet ook gaan en dan is daar nog 100 Lapua doppies ook, alles as deel van pakket

Sal sien wat is daar nog, besig om reg te pak

Vergeet om te sê daar is n nuwe Forster die set wat ook saam met die 222Rem gaan. Nog nooit gebruik nie
Sako5.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Vantheman
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am

Re: Kluis skoonmaak

Post by Vantheman »

Middag Manne, julle moet met my praat as julle dink die prys is nie reg op die geweertjies nie......

'n Paar manne het gevra of mens nie net die 222 geweertjie alleen kan koop nie...ons kan daarna kyk.
Wat van R10000 dan net vir die geweer alleen.

Praat maar met my en maak n aanbod...

Soos reeds genoem staan die 2 twee net in die kluis
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: Kluis skoonmaak

Post by Jaco Bezuidenhout »

Middag kan ek jou nr kry asb dan kontak ek jou.
Jaco
janbal
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sat Mar 09, 2019 10:01 pm

Re: Kluis skoonmaak

Post by janbal »

Is die 222 nog beskikbaar stel baie belang in hom vir my laaitie
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Kluis skoonmaak

Post by JohanvB »

Pm gestuur oor 223
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Kluis skoonmaak

Post by ruaanb »

Net vir interessantheid kon jy al 5 en 10 rondtes in daai magasyne in kry. Ek het dieselfde en kry 3 in en 5 in. Magasyne al oopgemaak en gediens maar kry nie meer in nie. Dis nou die 222.
Post Reply