More almal met die hulp van BASA en KZN Hunting, shooting & Conversation association gaan ons 'n ordentilike BIG BORE shoot hardloop op Dalton skietbaan 9 AUG 2025.
Ons gaan 3 BASA bane hardloop met 'n stormende seekoei, 'n volgroote olifant en nog interesante teikens.
Jy kan kom deelneem met enige kaliber maar sal in aanrakking kom vir pryse met 9.3x62 kalibers en groter.
Daar gaan ook 'n vierde baan wees met buffel vir 6 skote.
Totaal 24 skote!!
R300,00 vir dir dag
Sal lekker wees en om paar van julle manne te sien wat nie altyd Gauteng toe kan kom vir big bore shoots nie.
https://paylogic.co.za/paylogic/pay.aspx?refno=KZN1
Inskwywings kan gedoen word met die skakel bo.
Big Bore shoot Dalton - KZN
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Big Bore shoot Dalton - KZN
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Big Bore shoot Dalton - KZN
Manne dit was 'n belewenis eerste keer vir my in daardie area.
Vir Deon Meyer ontmoet Umswati Boy van die forum en lekker saam met hom geskiet.
DWB was ook daar en klomp ander lekker manne van die omgewing.
Vir Deon Meyer ontmoet Umswati Boy van die forum en lekker saam met hom geskiet.
DWB was ook daar en klomp ander lekker manne van die omgewing.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Big Bore shoot Dalton - KZN
Was vet pret! Geluk met jou wen Frederik!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Big Bore shoot Dalton - KZN
Netjies Frederik!
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Big Bore shoot Dalton - KZN
Hier is video van die dag se shoot.
[youtube]https://youtu.be/Q5LENxxuMBc?si=kMmBgdSyDZ99adqL[/youtube]
[youtube]https://youtu.be/Q5LENxxuMBc?si=kMmBgdSyDZ99adqL[/youtube]
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Big Bore shoot Dalton - KZN
Was ñ lekker naweek!!!!