Goeie dag. Ek laat bou vir my 260 Rem AI.
Kan die manne wat so roer het, dalk met my deel wat is julle TPL met die punt wat julle laai? Ek wil net sekermaak die patroon gaan wel in my magasyn pas. Bou dit van Sako 308 aksie af. Dankie
260 Rem AI
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8005
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 260 Rem AI
Breinie
Byvoorbaat geluk.
Die TPL hang hoofsaaklik van drie dinge af ... die ruimer wat gebruik word, die magesyn lengte en daar waar jou geweer mooi skiet met die koeels wat jy kies.
So jy kan die ruimer ontwerp dat die koeel teen die lande is en in die magesyn pas of dat die koeel mooi in die dop sit en moontlik nie in die magesyn pas nie.
Met hierdie in aggeneem, wat is jou vraag eintlik? Dit klink of jy by ons wil weet wat jou ruimer se vryboor is?

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 260 Rem AI
Max mag lengte gaan so 75-78mm wees so as jy uit die magasyn wil laai sal jy hulle maar so lank moet hou
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Pieterburger
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Sun Sep 14, 2014 3:58 pm
Re: 260 Rem AI
More Breinie,
My TPL is 75.8 met 143 gr ELD X, maar ek het n Tikka so magasyn lengte is nie n probleem nie.
Groete
My TPL is 75.8 met 143 gr ELD X, maar ek het n Tikka so magasyn lengte is nie n probleem nie.
Groete
Remington SPS Varmint .22 250
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp