Page 1 of 1

Boyds Pro Varmint kolf vir Howa 1500 lang aksie

Posted: Thu Jul 17, 2025 5:16 pm
by Giepie
Ek het hierdie Boyds Pro Varmint kolf vir 'n Howa 1500 lang/standaard aksie te koop. Dit is ook reg vir 'n dikloop. Dit was bittermin gebruik. Dit was nog nie vir 'n geweer gebed nie, ek het wel die recoil pad met 'n beter een vervang. Ek sal graag R6 500 daarvoor wil hĂȘ. Ek is in Centurion. Pm my gerus as jy belangstel.