Boyds Pro Varmint kolf vir Howa 1500 lang aksie
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Boyds Pro Varmint kolf vir Howa 1500 lang aksie
Ek het hierdie Boyds Pro Varmint kolf vir 'n Howa 1500 lang/standaard aksie te koop. Dit is ook reg vir 'n dikloop. Dit was bittermin gebruik. Dit was nog nie vir 'n geweer gebed nie, ek het wel die recoil pad met 'n beter een vervang. Ek sal graag R6 500 daarvoor wil hê. Ek is in Centurion. Pm my gerus as jy belangstel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.

