Vakansie week by Keurbooms strand 11 - 18 Julie

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Fano
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm

Vakansie week by Keurbooms strand 11 - 18 Julie

Post by Fano »

Hi Almal

Die lewe is al weer besig om in te meng met my vakansie planne. Ons het 'n week geboek by The Dunes Resort by Keurboomsstrand (Keurboomsstrand road) naby Plettenbergbaai wat ons nie meer kan gebruik nie:

Datums: Vrydag middag (15:00) 11 Julie - Vrydag oggend (9:00) 18 Julie
Die eenheid kan max 6 mense vat en het 2 slaapkamers (1 dubbelbed, 2 x enkelbeddens), twee badkamers, kombuis en 'n sleeper couch in TV kamer waar nog 2 kan slaap.
Ons prys R7000 vir die 7 nagte, ek sien op Booking.com die plek gaan gewoonlik vir vir so R10-12K vir 'n week.

As iemand belang stel en ekstra inligting soek kontak my gerus.

Dankie.
Fanie
Se: 076 647 4776
Fano
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm

Re: Vakansie week by Keurbooms strand 11 - 18 Julie

Post by Fano »

Ek is oop vir 'n redelike aanbod ook.
Post Reply