Page 1 of 1

Geweerkluis specs

Posted: Tue Apr 01, 2025 3:45 pm
by Carel Kolesky
Middag manne!Watter klas/graad van SABS moet n geweerkluis aan voldoen?

Re: Geweerkluis specs

Posted: Tue Apr 01, 2025 5:37 pm
by RV
Google SANS 953-1:2008. Al die specs is daarin

Groete Riaan

Re: Geweerkluis specs

Posted: Tue Apr 01, 2025 6:26 pm
by Capt. Yoda
As ek die 11.1.11 sien wat hulle hulle verkoop met n SAB sticker op moet hy basies net self kan regop staan

Re: Geweerkluis specs

Posted: Mon Apr 07, 2025 1:51 pm
by Stephan86
Capt. Yoda wrote: Tue Apr 01, 2025 6:26 pm As ek die 11.1.11 sien wat hulle hulle verkoop met n SAB sticker op moet hy basies net self kan regop staan
Jy moet nie 'n kas castle of black label van SAB koop nie :P maar 'n kluis met n SABS sticker eerder op.