Geweerkluis specs
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 377
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
Geweerkluis specs
Middag manne!Watter klas/graad van SABS moet n geweerkluis aan voldoen?
Gooi kole!
-
RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: Geweerkluis specs
Google SANS 953-1:2008. Al die specs is daarin
Groete Riaan
Groete Riaan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13584
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Geweerkluis specs
As ek die 11.1.11 sien wat hulle hulle verkoop met n SAB sticker op moet hy basies net self kan regop staan
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Geweerkluis specs
Jy moet nie 'n kas castle of black label van SAB koop nieCapt. Yoda wrote: Tue Apr 01, 2025 6:26 pm As ek die 11.1.11 sien wat hulle hulle verkoop met n SAB sticker op moet hy basies net self kan regop staan
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X