More manne
Ek het n Yamaha TTR 230 te koop. Hy loop nog 100%. Rede vir verkoop is ek kyk na n plaasfiets waarmee werkers kan ry wat hulle nie gaan afgooi nie. Die fiets sal n Voledige diens ontvang voor verkope. Nul79agt912055
R 25 000
Groete Skoffel
Yamaha TTR 230 2006/2007
-
Frikkie dei Rot
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Mon Oct 14, 2024 8:09 am
Re: Yamaha TTR 230 2006/2007
PM gestuur