Prys van Doppe asseblief
Posted: Wed Mar 19, 2025 11:36 am
Het 'n vriend wat met "Once Fired" 30.06 en 300 wm doppe sit wat hy wil verkoop.
Die 30.06 is PMP en SB, en die 300WM is SB doppe.
Laat weet asb wat is 'n billike prys.
Dankie
Die 30.06 is PMP en SB, en die 300WM is SB doppe.
Laat weet asb wat is 'n billike prys.
Dankie