Het 'n vriend wat met "Once Fired" 30.06 en 300 wm doppe sit wat hy wil verkoop.
Die 30.06 is PMP en SB, en die 300WM is SB doppe.
Laat weet asb wat is 'n billike prys.
Dankie
Prys van Doppe asseblief
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Prys van Doppe asseblief
30-06 R5-10 'n dop
300WM R8-15 'n dop
Kan tot R20 per dop vra as hy wou
300WM R8-15 'n dop
Kan tot R20 per dop vra as hy wou
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Prys van Doppe asseblief
Dankiealecjohnson wrote: Wed Mar 19, 2025 4:39 pm 30-06 R5-10 'n dop
300WM R8-15 'n dop
Kan tot R20 per dop vra as hy wou