nog n skoonmaak

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
varkjagter
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Wed Jan 11, 2012 12:24 pm

nog n skoonmaak

Post by varkjagter »

More manne , ek het n klompie goed wat nie meer gebruik word nie

1) sniper trial cam 3g model stuur videos en fotos na jou foon ,een keer gebruik R3000

2) 375 cal 270gr hornady sp interlocks 2 pakkies - R1200 elk

3) 303 die set R500

4) sierra 303 cal 150 gr spitsers 69 in pakkie - R 500

5) 12 br lee key drive slugs 217 van hulle -R1000

dankie varkjagter

afhaal in pta of posgeld vir koper
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply