Micro Roni G4 vir Glock 19/23
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1895
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Micro Roni G4 vir Glock 19/23
Ek verkoop my Micro Roni G4 wat vir vol grootte en sub kompakte Glock Gen 3,4 en 5 geskik is. Vandat ek my semi auto het gebruik ek nie die Roni nie en hy le en stof opgaar. Prys van nuwe een by Jizni is R5750. Ek verkoop myne wat ongeveer 6 keer gebruik was vir R4500. Puik kondisie nog. Posgeld vir die koper.
Maak 'n verskil
