Ek het raad nodig asb. Ek besit 'n CZ 550 308 Varmint wat ek 'n 20moa Picatini rail wil opsit.
Ek het voorheen die Lynx/Arms rail opgehad maar nie daarvan gehou.
Is daar iemand wat 'n beter plan het?
Flatbase nightforce rail drill en tap?
Die 19mm dovetail af masjieneer? Is dit haalbaar en sal dit iets aan die integriteit van die aksie doen?
Die raak net 'n baie hoë storie met Picatini bo op.. raad sal baie waardeer word.
CZ550 -->Picatini rail.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
CZ550 -->Picatini rail.
Francois Vogel
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: CZ550 -->Picatini rail.
Ek het my CZ550 laat plat mill bo en 'n Tikka T3 rail laat opsit by Trueworx. Dit werk perfek.
Goed, beter, 6millimeter!
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: CZ550 -->Picatini rail.
Hoor by 360 Arms of By Johan van Oryx silincers vir n rail.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen