Page 1 of 1
Soek handelaar vir aankoop van 20 tot 30 jag gewere
Posted: Fri Nov 29, 2024 8:55 pm
by henning
Ek is gevra vanaf n eiland in die Atlantiese oseaan om te help met die aankoop van jag gewere.
Ek sal waardeer as forum lede my kan tou wys maak waar om te begin met hierdie versoek.
Die gewere gaan uitsluitlik gebruik word om beeste te skiet op redelike kort afstand.
Kaliber sal wees in 308.
In hierdie geval met in ag neming van die doel van die wapen is dit belangrik dat hierdie wapens bekom word teen die beste prys moontlik.
Al die wapens moet gepas word met n geskikte teleskoop.
Ek sal julle voorstelle waardeer.
Re: Soek handelaar vir aankoop van 20 tot 30 jag gewere
Posted: Fri Nov 29, 2024 9:11 pm
by Geno
Ons behoort te kan help met alles insluitend die uitvoer proses.
Whatsapp my op 0825354100
Re: Soek handelaar vir aankoop van 20 tot 30 jag gewere
Posted: Fri Nov 29, 2024 9:31 pm
by Lategan1
Vir ingeval jy dit nie weet nie. Jy kan werk saam met Geno.
Beste.
Re: Soek handelaar vir aankoop van 20 tot 30 jag gewere
Posted: Sat Nov 30, 2024 7:15 am
by Ratel
Lategan1 wrote: Fri Nov 29, 2024 9:31 pm
Vir ingeval jy dit nie weet nie. Jy kan werk saam met Geno.
Beste.
Ek stem. Het al by Geno gekoop en sy diens is eerlik en vinnig.
Re: Soek handelaar vir aankoop van 20 tot 30 jag gewere
Posted: Sat Nov 30, 2024 5:16 pm
by Jaco v Zyl
Ek sal graag die storie agter die storie wil hoor.
Re: Soek handelaar vir aankoop van 20 tot 30 jag gewere
Posted: Sat Nov 30, 2024 6:18 pm
by Lategan1
Jaco v Zyl wrote: Sat Nov 30, 2024 5:16 pm
Ek sal graag die storie agter die storie wil hoor.
Ek vermoed waar dit is. Die regering beheer die boere en huishoudings se vee streng volgensān kwotastelsel. Moeilik te beheer, goed loop berge vol.
Beter ons dit nie hier noem nie, die verkeerde mense lees dalk hier.
My vriend daar gewerk.
PM as jy wil.
Beste.
Re: Soek handelaar vir aankoop van 20 tot 30 jag gewere
Posted: Sun Dec 01, 2024 9:52 am
by henning
Baie dankie Geno.
Ek sal deur die komende week met jou kontak maak.
Intussen, my kontak nommer: 07 44 07 9000
Groete
Henning
Re: Soek handelaar vir aankoop van 20 tot 30 jag gewere
Posted: Sun Dec 01, 2024 2:36 pm
by Capt. Yoda
Geno sal jou mooi help
Re: Soek handelaar vir aankoop van 20 tot 30 jag gewere
Posted: Mon Dec 02, 2024 2:23 pm
by Frederik
Nog 'n groot Thumbs up vir GENO!!!