Ek is gevra vanaf n eiland in die Atlantiese oseaan om te help met die aankoop van jag gewere.
Ek sal waardeer as forum lede my kan tou wys maak waar om te begin met hierdie versoek.
Die gewere gaan uitsluitlik gebruik word om beeste te skiet op redelike kort afstand.
Kaliber sal wees in 308.
In hierdie geval met in ag neming van die doel van die wapen is dit belangrik dat hierdie wapens bekom word teen die beste prys moontlik.
Al die wapens moet gepas word met n geskikte teleskoop.
Ek sal julle voorstelle waardeer.
Soek handelaar vir aankoop van 20 tot 30 jag gewere
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Soek handelaar vir aankoop van 20 tot 30 jag gewere
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Soek handelaar vir aankoop van 20 tot 30 jag gewere
Ons behoort te kan help met alles insluitend die uitvoer proses.
Whatsapp my op 0825354100
Whatsapp my op 0825354100
Goed, beter, 6millimeter!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Soek handelaar vir aankoop van 20 tot 30 jag gewere
Vir ingeval jy dit nie weet nie. Jy kan werk saam met Geno.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Soek handelaar vir aankoop van 20 tot 30 jag gewere
Ek stem. Het al by Geno gekoop en sy diens is eerlik en vinnig.Lategan1 wrote: Fri Nov 29, 2024 9:31 pm Vir ingeval jy dit nie weet nie. Jy kan werk saam met Geno.
Beste.
Maak 'n verskil
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Soek handelaar vir aankoop van 20 tot 30 jag gewere
Ek sal graag die storie agter die storie wil hoor.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Soek handelaar vir aankoop van 20 tot 30 jag gewere
Ek vermoed waar dit is. Die regering beheer die boere en huishoudings se vee streng volgens‘n kwotastelsel. Moeilik te beheer, goed loop berge vol.
Beter ons dit nie hier noem nie, die verkeerde mense lees dalk hier.
My vriend daar gewerk.
PM as jy wil.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Soek handelaar vir aankoop van 20 tot 30 jag gewere
Baie dankie Geno.
Ek sal deur die komende week met jou kontak maak.
Intussen, my kontak nommer: 07 44 07 9000
Groete
Henning
Ek sal deur die komende week met jou kontak maak.
Intussen, my kontak nommer: 07 44 07 9000
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Soek handelaar vir aankoop van 20 tot 30 jag gewere
Geno sal jou mooi help
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Soek handelaar vir aankoop van 20 tot 30 jag gewere
Nog 'n groot Thumbs up vir GENO!!!