.308 Win Komponente

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
obasch
Hero Member
Hero Member
Posts: 727
Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am

.308 Win Komponente

Post by obasch »

Die volgende .308 Win komponente is beskikbaar:
100x Lapua doppe, nuut -R2200
78x Lapua doppe, 1x gevuur - R1200 - VERKOOP
145x Lapua doppe 2x gevuur - R1850
100x Starline Match doppe, nuut - R1700
123x Barnes TSX 130gr koeëls - R2700
130x Barnes TTSX 130gr koeëls - R2860 - VERKOOP
165x Norma Oryx 180gr koeëls - R2000 - VERKOOP
Belangstellendes stuur 'n WA na nulagttwee viervyfses 3565.
PUDO ingesluit of kan afgehaal word in Centurion of Randburg.
Last edited by obasch on Tue Feb 11, 2025 7:26 am, edited 3 times in total.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: .308 Win Komponente

Post by Giepie »

Ek sal graag die Barnes TTSX 130gr koeëls vat. Stuur PM
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Post Reply