My laaste 308 het 'n nuwe huis gekry en ek raak ontslae van die volgende toerusting:
Redding Neck Die - R950
Redding Body Die - R560 - VERKOOP
Redding Competition Seating Die - R1300 - VERKOOP
Forster FL sizing die - R950
Dillon Case Gauge - R950
LE Wilson Bushing Type FL sizing die - R2200
Stuur 'n WA na nulagttwee viervyfses 3565 vir foto's.
Kan afgehaal word in Centurion of Randburg of ek kan PUDO.
.308 Win Herlaai toerusting
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 727
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
.308 Win Herlaai toerusting
Last edited by obasch on Thu Dec 05, 2024 2:43 pm, edited 2 times in total.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2959
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: .308 Win Herlaai toerusting
Ek stel belang in die Redding Comp Seater Die .308.
Kontak jou.
Beste.
Kontak jou.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2959
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: .308 Win Herlaai toerusting
Ontvang en 100%.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
