Page 1 of 1
Gesoek: Ruger Alaskan .416 Ruger
Posted: Mon Nov 25, 2024 8:47 am
by tau
Môre Manne
Ek is opsoek vir 'n vriend na:
20" loop
Ruger
M77
Hawkeye
Alaskan in .416 Ruger
Ek sal nie nee sê vir 'n Guide gun nie, maar eerste plek sal die swart hogue kolf stainless modelle wees.
Dalk sien iemand iewers een raak.
Ons kan African modelle kry, maar hy soek die kortloop.
Re: Gesoek: Ruger Alaskan .375 Ruger of .416 Ruger
Posted: Mon Nov 25, 2024 10:06 am
by Geno
Ek kan help met 'n nuwe African in .416Ruger...
Re: Gesoek: Ruger Alaskan .375 Ruger of .416 Ruger
Posted: Mon Nov 25, 2024 10:21 am
by tau
Geno wrote: Mon Nov 25, 2024 10:06 am
Ek kan help met 'n nuwe African in .416Ruger...
Dankie ek kontak jou met die Posduif diens
Re: Gesoek: Ruger Alaskan .375 Ruger of .416 Ruger
Posted: Mon Nov 25, 2024 11:59 am
by Wouter Roets
Johnna
Is dit vir daai jag maatjie van jou?
Re: Gesoek: Ruger Alaskan .375 Ruger of .416 Ruger
Posted: Tue Nov 26, 2024 8:25 am
by tau
Wouter Roets wrote: Mon Nov 25, 2024 11:59 am
Johnna
Is dit vir daai jag maatjie van jou?
Môre Wouter
JA na my trip na Zim en my opgewondenheid wil ek nou al my maats in skuld dompel met die koop van grootwild kalibers en planne om Buffels te gaan jag.

Re: Gesoek: Ruger Alaskan .416 Ruger
Posted: Tue Nov 26, 2024 9:43 am
by Wouter Roets
Ai wat n mens nie alles sal doen vir vrinne nie...
Re: Gesoek: Ruger Alaskan .416 Ruger
Posted: Thu Jan 16, 2025 9:14 pm
by Francoisv
Reggekom?
Re: Gesoek: Ruger Alaskan .416 Ruger
Posted: Thu Jan 16, 2025 10:06 pm
by tripodmvr
Re: Gesoek: Ruger Alaskan .416 Ruger
Posted: Mon Jan 20, 2025 7:48 am
by tau
Francoisv wrote: Thu Jan 16, 2025 9:14 pmReggekom?
Nee nog nie.
My Maat se budget en die prys van die Alaskan tans vind nie mekaar nie.
Dankie vir almal se hulp.
Re: Gesoek: Ruger Alaskan .416 Ruger
Posted: Mon Sep 01, 2025 8:13 am
by tau
Dankie vir almal se hulp.
Ons jag groep is nou nog 'n .375 Alaskan en .416 Alaskan ryker!!!! Ons sal nou die wapens moet merk anders gaan die manne mekaar se wapens verkeerdelik vat
