Gesoek: Ruger Alaskan .416 Ruger

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Gesoek: Ruger Alaskan .416 Ruger

Post by tau »

Môre Manne

Ek is opsoek vir 'n vriend na:

20" loop
Ruger
M77
Hawkeye
Alaskan in .416 Ruger

Ek sal nie nee sê vir 'n Guide gun nie, maar eerste plek sal die swart hogue kolf stainless modelle wees.


Dalk sien iemand iewers een raak.

Ons kan African modelle kry, maar hy soek die kortloop.
Last edited by tau on Mon Nov 25, 2024 11:55 am, edited 2 times in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Gesoek: Ruger Alaskan .375 Ruger of .416 Ruger

Post by Geno »

Ek kan help met 'n nuwe African in .416Ruger...
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Gesoek: Ruger Alaskan .375 Ruger of .416 Ruger

Post by tau »

Geno wrote: Mon Nov 25, 2024 10:06 am Ek kan help met 'n nuwe African in .416Ruger...
Dankie ek kontak jou met die Posduif diens
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Gesoek: Ruger Alaskan .375 Ruger of .416 Ruger

Post by Wouter Roets »

Johnna

Is dit vir daai jag maatjie van jou?
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Gesoek: Ruger Alaskan .375 Ruger of .416 Ruger

Post by tau »

Wouter Roets wrote: Mon Nov 25, 2024 11:59 am Johnna

Is dit vir daai jag maatjie van jou?
Môre Wouter

JA na my trip na Zim en my opgewondenheid wil ek nou al my maats in skuld dompel met die koop van grootwild kalibers en planne om Buffels te gaan jag. ;D ;D ;D
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Gesoek: Ruger Alaskan .416 Ruger

Post by Wouter Roets »

Ai wat n mens nie alles sal doen vir vrinne nie...
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Gesoek: Ruger Alaskan .416 Ruger

Post by Francoisv »

Reggekom?
Francois Vogel
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Gesoek: Ruger Alaskan .416 Ruger

Post by tripodmvr »

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Gesoek: Ruger Alaskan .416 Ruger

Post by tau »

Francoisv wrote: Thu Jan 16, 2025 9:14 pmReggekom?
Nee nog nie.

My Maat se budget en die prys van die Alaskan tans vind nie mekaar nie.

Dankie vir almal se hulp.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Gesoek: Ruger Alaskan .416 Ruger

Post by tau »

Dankie vir almal se hulp.

Ons jag groep is nou nog 'n .375 Alaskan en .416 Alaskan ryker!!!! Ons sal nou die wapens moet merk anders gaan die manne mekaar se wapens verkeerdelik vat :)
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply