MDT Field Stock.
Posted: Mon Oct 14, 2024 2:37 pm
Het iemand hier enige ondervinding van diƩ kolwe?
Ek oorweeg om so 'n kolf op 'n dikloop Howa te sit. Die geweer word meestal vir stapjag gebruik en het tans 'n gelamineerde "Euro varmint" tipe kolf op maar ek soek 'n kolf wat links- en regshandige skuts gemaklik kan gebruik.
https://mdttac.com/mdt-field-stock-chassis-system/
Hy lyk tans so: