Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek oorweeg om so 'n kolf op 'n dikloop Howa te sit. Die geweer word meestal vir stapjag gebruik en het tans 'n gelamineerde "Euro varmint" tipe kolf op maar ek soek 'n kolf wat links- en regshandige skuts gemaklik kan gebruik.