Jag/spoorsny honde
-
Shotaholic
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Wed Jun 26, 2013 3:28 am
Jag/spoorsny honde
Hi ek soek raad in verband met aankoop van n plaas voorman hond wat op gely kan word om bloed spoor en gekweste groot wild op tespoor by voorbaat dank groete