Page 1 of 1
7mm STW
Posted: Wed Oct 09, 2024 5:43 pm
by Fanta300
Nie baie algemene kaliber nie. Ek het klompie doppe en ‘n die stel so praat maar met my

Re: 7mm STW
Posted: Wed Oct 09, 2024 7:42 pm
by Apie
Daai was op ‘n tyd die wildste 7mm in die Weste!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 7mm STW
Posted: Thu Oct 10, 2024 7:49 am
by Wouter Roets
Apie wrote: Wed Oct 09, 2024 7:42 pm
Daai was op ‘n tyd die wildste 7mm in die Weste!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Goeie dae my maat, goeie dae!
Re: 7mm STW
Posted: Thu Oct 10, 2024 8:17 am
by Glocked
Ek kan onthou as laaitie toe die eerste artikel van die 7STW in Magnum verskyn het. Daai ballistieke tabelle het my mal gemaak, ek het nagmerries gekry oor daai Sendero, dit was die mooiste ding ooit, en kon nie glo manne skiet swartwildebeeste op amper 400m nie !
Re: 7mm STW
Posted: Mon Oct 14, 2024 5:25 pm
by ruaanb
Ek onthou daai artikel!
Re: 7mm STW
Posted: Mon Oct 14, 2024 5:56 pm
by Mellies
Glocked wrote: Thu Oct 10, 2024 8:17 am
Ek kan onthou as laaitie toe die eerste artikel van die 7STW in Magnum verskyn het. Daai ballistieke tabelle het my mal gemaak, ek het nagmerries gekry oor daai Sendero, dit was die mooiste ding ooit, en kon nie glo manne skiet swartwildebeeste op amper 400m nie !
'7mm Bliksemstraal' as ek reg onthou.
Met n vleisie...
Re: 7mm STW
Posted: Mon Nov 04, 2024 8:04 pm
by Fanta300
Nog beskikbaar.
Re: 7mm STW
Posted: Mon Dec 16, 2024 8:18 pm
by Fanta300
Is daar niemand nie?