7mm STW
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3650
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
7mm STW
Nie baie algemene kaliber nie. Ek het klompie doppe en ‘n die stel so praat maar met my 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 7mm STW
Daai was op ‘n tyd die wildste 7mm in die Weste!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 7mm STW
Goeie dae my maat, goeie dae!Apie wrote: Wed Oct 09, 2024 7:42 pm Daai was op ‘n tyd die wildste 7mm in die Weste!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: 7mm STW
Ek kan onthou as laaitie toe die eerste artikel van die 7STW in Magnum verskyn het. Daai ballistieke tabelle het my mal gemaak, ek het nagmerries gekry oor daai Sendero, dit was die mooiste ding ooit, en kon nie glo manne skiet swartwildebeeste op amper 400m nie !
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 7mm STW
Ek onthou daai artikel!
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1996
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 7mm STW
'7mm Bliksemstraal' as ek reg onthou.Glocked wrote: Thu Oct 10, 2024 8:17 am Ek kan onthou as laaitie toe die eerste artikel van die 7STW in Magnum verskyn het. Daai ballistieke tabelle het my mal gemaak, ek het nagmerries gekry oor daai Sendero, dit was die mooiste ding ooit, en kon nie glo manne skiet swartwildebeeste op amper 400m nie !
Met n vleisie...
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3650
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 7mm STW
Nog beskikbaar.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3650
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 7mm STW
Is daar niemand nie?