Watter 6.5
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Watter 6.5
More slmal.Watter 6.5 sal julle aanbeveel vir jag en gong skiet.Sal in die Kalahari en Karoo gebruik word.
Kyk na die Howa 6.5x55 of 6.5 Prc.
Mooi dag
Kyk na die Howa 6.5x55 of 6.5 Prc.
Mooi dag
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: Watter 6.5
Ek kyk ook na die 6.5x55 Ackley maar die set lyk om n probleem te wees.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Watter 6.5
Kyk bietjie na hierdie draad viewtopic.php?p=881282#p881282
Die 6.5x55 AI doen baie goed, so hy sou definitief 'n opsie in my boek wees.
Die 6.5x55 AI doen baie goed, so hy sou definitief 'n opsie in my boek wees.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Watter 6.5
6.5x55 Ack is n baie lekker kaliber. Dies is baie skaars en duur maar Nezar Eng kan vir jou maak.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter 6.5
6.5x55AI se DIEs is skaars maar sy doppe is darem weer 30% + goedkoper as 6.5PRC.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Watter 6.5
6.5-284 -> geen fireforming, doppe is redelik geprys en dies is beskikbaarCapt. Yoda wrote: Mon Oct 07, 2024 9:51 am 6.5x55AI se DIEs is skaars maar sy doppe is darem weer 30% + goedkoper as 6.5PRC.
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: Watter 6.5
Dankie vir die bydraes sover.
Ek kyk spesifiek na die 6.5x55 en 6.5 prc want hulle is die enigste 6.5, behalwe die creedmoor wat Howa tans doen.
Ek skiet n 280 ackley ook so ek is redelik uitgesort met die swaarder punte en n 22x47 lapua wat ek tot 90 greiners skiet ek soek iets tussen in vir 120-140 grein punte.

Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Watter 6.5
My PRC doen presies wat ek graag wou hê hy moet. Maar ja die x55AI sal ook 'n goeie keuse wees, en loopleeftyd seker heelwat beter. Maar as ek dit weer moes doen, sal ek weer PRC gaan.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Watter 6.5
Ek sou die PRC bo die x55 sweed/ x55Ackley neem.
Jy kan met n korter loop steeds spoed maak en dit met H1000 kruit wat baie skoon en koel brand. Die x55 kort n vol dop RL26 en n langer loop om werklik lekker te perform.
Groete
Andre
Jy kan met n korter loop steeds spoed maak en dit met H1000 kruit wat baie skoon en koel brand. Die x55 kort n vol dop RL26 en n langer loop om werklik lekker te perform.
Groete
Andre
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Watter 6.5
Ek gebruik my 6.5x55 met 22 duim loop as my 'vlakte' geweer. Ek skiet 120gr monometaal koeëls teen so rapsie meer as 2900 vt/s, volgens die slim rekenaarprogramme is ek nog onder maks druk met die kombinasie. Ek het nou nog nie 'n gemsbok anderkant 300m geskiet met die kombinasie nie maar al die ander goed sover het hy baie mooi op gewerk (koedoes en wildebeeste tussen 200m en 300m).
Ek het goeie resultate met beide N550 en N560 gekry met die 120gr monometaal koeëls. Jy sal redelik maklik 123gr 'match' punte geskiet kry teen daardie snelhede, en hulle werk lekker vir gonge teen daai spoed.
Ek het goeie resultate met beide N550 en N560 gekry met die 120gr monometaal koeëls. Jy sal redelik maklik 123gr 'match' punte geskiet kry teen daardie snelhede, en hulle werk lekker vir gonge teen daai spoed.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter 6.5
Ek gebruik N540 met 140gr koele
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter 6.5
Op watse rondte is dit Cappie?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter 6.5
Askies, 6.5x55 Swede Wout
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2467
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Watter 6.5
Nou is ek net neskurig oor ek ook hou van die x55....as ek dit reg het is SAAMI max druk taamlik laag, en raai dalk nou, by 51k Psi.
Skiet julle die nuwe ketties op hoër druk ?
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Skiet julle die nuwe ketties op hoër druk ?
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter 6.5
55k in n moderne askie sonder te veel warries maar ek dink dit is elk geval sammi se max druk as ek nou vinnig dink aan GRT, kan seker hom nog druk na 60k psi toe as jy nou regtig wou die Creeds hardloop oor die 60k psi en dis nie asof n Howa 6.5S aksie swakker as n Howa 6.5Creed aksie is niejdpretorius wrote: Tue Oct 08, 2024 11:13 am Nou is ek net neskurig oor ek ook hou van die x55....as ek dit reg het is SAAMI max druk taamlik laag, en raai dalk nou, by 51k Psi.
Skiet julle die nuwe ketties op hoër druk ?
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Watter 6.5
Aangesien jy spesifiek na Howa verwys vir gong skiet en langer afstande jag, sou ek na die 6.5 PRC kyk wat mens in 'n dikloop kry.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2467
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Watter 6.5
Ja, my gadagte ook, dat naby 60k psi nog lekker kan werk.Capt. Yoda wrote:55k in n moderne askie sonder te veel warries maar ek dink dit is elk geval sammi se max druk as ek nou vinnig dink aan GRT, kan seker hom nog druk na 60k psi toe as jy nou regtig wou die Creeds hardloop oor die 60k psi en dis nie asof n Howa 6.5S aksie swakker as n Howa 6.5Creed aksie is niejdpretorius wrote: Tue Oct 08, 2024 11:13 am Nou is ek net neskurig oor ek ook hou van die x55....as ek dit reg het is SAAMI max druk taamlik laag, en raai dalk nou, by 51k Psi.
Skiet julle die nuwe ketties op hoër druk ?
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
So nou....hoekom wil n ou dan n CM skiet as jy beter spoed uit die x55 kan kry....dalk mis ek iets ?
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter 6.5
Kan seker selle vra hoekom wil mens n x55 skiet as jy n 6.5x284 kan skietjdpretorius wrote: Tue Oct 08, 2024 12:47 pmJa, my gadagte ook, dat naby 60k psi nog lekker kan werk.Capt. Yoda wrote:55k in n moderne askie sonder te veel warries maar ek dink dit is elk geval sammi se max druk as ek nou vinnig dink aan GRT, kan seker hom nog druk na 60k psi toe as jy nou regtig wou die Creeds hardloop oor die 60k psi en dis nie asof n Howa 6.5S aksie swakker as n Howa 6.5Creed aksie is niejdpretorius wrote: Tue Oct 08, 2024 11:13 am Nou is ek net neskurig oor ek ook hou van die x55....as ek dit reg het is SAAMI max druk taamlik laag, en raai dalk nou, by 51k Psi.
Skiet julle die nuwe ketties op hoër druk ?
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
So nou....hoekom wil n ou dan n CM skiet as jy beter spoed uit die x55 kan kry....dalk mis ek iets ?
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2467
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Watter 6.5
Net my persepsie....maar dit klink of loop lewe op die 6.5x284 dalk aan die korter kant kan wees.Capt. Yoda wrote:Kan seker selle vra hoekom wil mens n x55 skiet as jy n 6.5x284 kan skietjdpretorius wrote: Tue Oct 08, 2024 12:47 pmJa, my gadagte ook, dat naby 60k psi nog lekker kan werk.Capt. Yoda wrote: 55k in n moderne askie sonder te veel warries maar ek dink dit is elk geval sammi se max druk as ek nou vinnig dink aan GRT, kan seker hom nog druk na 60k psi toe as jy nou regtig wou die Creeds hardloop oor die 60k psi en dis nie asof n Howa 6.5S aksie swakker as n Howa 6.5Creed aksie is nie
So nou....hoekom wil n ou dan n CM skiet as jy beter spoed uit die x55 kan kry....dalk mis ek iets ?
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
As n ou bietjie speed soek gan jy sekerlik iewers in boet.
Die is nou bietjie highjack.....op n kol het ek sterk oorweeg om my 270win te smous (oor ek net met hom jag) en toe begin soek vir iets wat in die selfde klas boks, maar dalk makliker is om te kry in n swaarder loop, en n meer moderne koeël ontwerp.
Die 6.5 PRC lyk nie sleg nie,....maar ek't mos klaar al die herlaai goed om die 270win mooi te laat loop en eers die gejeuk gelos.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Watter 6.5
Alles hang seker maar af van wat jy wil doen. As jy regtig n swaar .264 koel vinnig wil skiet kyk ma na die 284 of PRC maar dan gaan jy in boed op loop lewe, vir n jag gun pla dit my nie as ek 1200 skote met n kruit soos N560 kry wat my lekker spoed gee is dit seker 8 plus jaar se jag so is what it is.
Ek skiet al baie jare kompeteurend en ek kan jou se as jy n 6.5Creed oop ketels skiet kyk jy maar na 1200- 1400 akurate long range skote (ekt al gesien wat op 900 heel 11.1.11) so dan kan jy maar net sowel n 156gr teen 2950fps uit n lang loop x284 of prc skiet, obviously vir jag is dit n heel ander saak maar as jy strings van 10 skote+ agter mekaar skiet eet dit n loop. As jy n x55 teen 53k psi skiet gaan jou loop en doppe baie langer hou as wanne jy n Creed teen 63k psi skiet, natuurlik kan jy die creed ok teen laer revs hardloop dans dit meer appels met appels. Daar is geen black magic hier nie maak nou nie saak wat Hornady op n podcast se nie.
Wat ek wel weet is dat enige 6.5 of dit nou n Creed, 260 of x55 met n goeie 140gr koel teen 2600fps enige groot wild biltong bok in SA vrek skiet.
As jy spoed soek koop n 6mm
Laaste 4 jaar jag ek saam n pel wat in sy Sako 25-06 glo, standaard van die rak af. Ek dink ekt een bok gesien wat n 2de 120gr Norma fabrieks koel moes vaten hyt al bokke ver met daai scopie en roer geskiet, gaan maar oor die ou agter die sneller ook soms
Ek skiet al baie jare kompeteurend en ek kan jou se as jy n 6.5Creed oop ketels skiet kyk jy maar na 1200- 1400 akurate long range skote (ekt al gesien wat op 900 heel 11.1.11) so dan kan jy maar net sowel n 156gr teen 2950fps uit n lang loop x284 of prc skiet, obviously vir jag is dit n heel ander saak maar as jy strings van 10 skote+ agter mekaar skiet eet dit n loop. As jy n x55 teen 53k psi skiet gaan jou loop en doppe baie langer hou as wanne jy n Creed teen 63k psi skiet, natuurlik kan jy die creed ok teen laer revs hardloop dans dit meer appels met appels. Daar is geen black magic hier nie maak nou nie saak wat Hornady op n podcast se nie.
Wat ek wel weet is dat enige 6.5 of dit nou n Creed, 260 of x55 met n goeie 140gr koel teen 2600fps enige groot wild biltong bok in SA vrek skiet.
As jy spoed soek koop n 6mm
Laaste 4 jaar jag ek saam n pel wat in sy Sako 25-06 glo, standaard van die rak af. Ek dink ekt een bok gesien wat n 2de 120gr Norma fabrieks koel moes vaten hyt al bokke ver met daai scopie en roer geskiet, gaan maar oor die ou agter die sneller ook soms
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2467
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Watter 6.5
Cappie ek stem heelhartig saam.
....net gou n kop smokkel, en dit is hier waar ek my geheuk bietjie gelos het....met n 270w skiet n ou n 140gr, met n al skaflike BC van 0.46 of 0.50, op n lekker kruit soos H4831SC, en idle teen n baie matige +/-53k psi, vir so 2900 fps.
Die manne wat eerder een van ons ministers oop bek sal soen voor hy n 270w skiet, weet nie wat hulle mis nie
....ou indiaan storie die, van n ou sonder n snipe gun 
Highjack af....
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
....net gou n kop smokkel, en dit is hier waar ek my geheuk bietjie gelos het....met n 270w skiet n ou n 140gr, met n al skaflike BC van 0.46 of 0.50, op n lekker kruit soos H4831SC, en idle teen n baie matige +/-53k psi, vir so 2900 fps.
Die manne wat eerder een van ons ministers oop bek sal soen voor hy n 270w skiet, weet nie wat hulle mis nie
....ou indiaan storie die, van n ou sonder n snipe gun 
Highjack af....
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Watter 6.5
Ek kan maar net my ondervinding deel. Die 6.5x55AI is vir my loshande die beste, mits jy die roer gaan bou en n lekker lang loop gaan opsit. Tenminste 26duim. Ek skiet in my roer 142gr Matchking teen 2940fps en dit is nog heel konserwatief en met nie heeltemal die regte kruit nie.
As jy nie gaan bou nie dan krap die dinge dalk effe deurmekaar. Dan sou ek se gaan maar eerder vir die Dukloop Howa 6.5PRC
Groetnis
As jy nie gaan bou nie dan krap die dinge dalk effe deurmekaar. Dan sou ek se gaan maar eerder vir die Dukloop Howa 6.5PRC
Groetnis
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: Watter 6.5
Dankie vir al die terugvoer.Ek het reeds n 28 duim bartlein wat wag vir n kamer.Dink ek gaan die 6.5x55AI roete gaan.Klink my n die set vanaf Nezaar engineering is nie te moeilik bekombaar nie.
Dankie manne.Sal laat weet hoe hy maak.
Dankie manne.Sal laat weet hoe hy maak.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Watter 6.5
Daar is baie 6.5 kalibers maar nie een van hulle is so mooi soos n 6.5x55 Ack nie
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter 6.5
Johan
Die 6.5x55 Sweed, alhoewel hy n 25 grade skouer het, het die ontwerp heelwat body taper en dit veroorsaak redelike boltthrust teen hoer druk. Ek weet van n paar manne wat gesukkel het om hulle slotte oop te kry teen drukvlakke van 60 000psi. So dis die ontwerp van die dop eerder as die dopkonstruksie of die geweer aksie wat die beperkende faktor met hom is. Die Ackley weergawe spreek natuurlik hierdie probleem aan.
Groetnis
Wouter